Sally Forrest

Sally Forrest
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Feeney
Geboorte (1928-05-28)28 Mei 1928
Sterfte 15 Maart 2015 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1946–1967
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sally Forrest (28 Mei 1928 – 15 Maart 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Not Wanted (1949), The Strange Door (1951), The Strip (1951), en While the City Sleeps (1956).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search